Die Sentrum
 
Wat behels die Sentrum vir Wonders?


 
Die doel van die Sentrum is om die bestudering van ’n Kursus in Wonders in Suid-Afrika te bevorder.

Die Sentrum wil as kontakpunt dien om inligting oor ’n Kursus in Wonders in Suid Afrika te bekom en te versprei en gepaardgaande aktiwiteite te koördineer.

Die Sentrum word  deur sy lede se betalings en donasies in stand gehou.

Die Sentrum spits hom toe op groeponderrig, maar hulp word ook verleen aan individue. Studente is welkom om telefoonkonsultasies te reël of selfs te skype. Sien Onderrig.

'n Kursus in Wonders beoog "om die struikelblokke te verwyder tot die bewustheid van die aanwesigheid van liefde, wat jou natuurlike erfenis is." Die doel is om kontak te maak met die innerlike Onderwyser.






U kontakpersoon:
Henri Theron

h-theron@telkomsa.co.za
Tel    +21 78 2844042
Faks 21 86 7510248

© Copyright  by A Centre for Miracles.