Groepe & Organisasies
- Groepe en Kontakte in Suidelike-Afrika
- Groepe en Organisasies in die res van die wêreld 



 
1. Groepe en Kontakte in Suidelike-Afrika

Hieronder verskyn die nuutste lys van kontakte in Suid-Afrika. Kontak hulle gerus indien u by 'n groep wil aansluit

Stel ons asseblief in kennis as u naam op die lys moet verskyn, asook van enige veranderinge daarop.

2. Groepe en organisasies in die res van die wêreld:

 
Die Miracle Distribution Center (www.miraclecenter.org) beywer hom om inligting en materiaal oor die Kursus te versprei en verskaf onder andere ’n lys van die meeste organisasies en groepe in die wêreld. Dit is beslis die moeite werd om hulle te besoek. Die aansluiting vir groepe in verskillende wêrelddele word op hulle openingsblad gevind.

Die Foundation for Inner Peace (www.acim.org) is die eerste organisasie wat die Kursus van stapel gestuur het. Hulle het die eerste boek gedruk en oor die aanvanklike kopiereg beskik.

Die Foundation for A Course in Miracles (www.facim.org) van Ken en Gloria Wapnick het sedertdien tot stand gekom en is een van die gesaghebbendste en bekendste organisasies wat opleiding oor die Kursus verskaf en ’n enorme hoeveelheid materiaal oor die Kursus versprei. Talle artikels verskyn op hulle webwerf en kan gratis afgelaai word. Dit is tewens ook die geval met die meeste ander Kursus webwerwe. ’n Kwartaalblad met artikels, ’n katalogus en inligting is gratis beskikbaar.

Die Circle of Atonement (www.circleofa.org) is nog ’n bekende organisasie in die Verenigde State. Sy hoof Robert Perry het ’n paar boeke die lig laat sien. Hy word as een van die gesaghebbende interpreteerders van die Kursus beskou. ’n Kwartaalblad met artikels, ’n katalogus en inligting is gratis beskikbaar.

Die Endeavor Academy (www.endeavoracademy.com) bied ook baie materiaal oor die Kursus aan en beklemtoon die beginsels van die Kursus op hulle manier: “The Academy is an intensive encounter with Singular Reality and a forum for the complete transformation to Enlightenment that is the inevitable destiny of mankind.”

The Miracle Network dien as 'n sambreel organisasie in Brittanje vir alles wat verband hou met 'n Kursus in Wonders. Hulle verbind jou met al die ander Kursus verwante webwerwe oor die wêreld heen: www.miracles.org.uk

The Foundation for the Awakening Mind (http://global-miracles.net/) is die webwerf van David Hoffmeister, 'n bekende in Kursus sirkels en dit bevat baie materiaal vir studente en onderwysers.




E-mail ons | Tel +27 78 2844042  Fax 27 78 7510248

Bloemfontein
Kontak: Tanja Paradis, +27(0)71 9508891
tanja.paradis@gmail.com

Durban

Kloof
Van 5.30 to 7.30 nm elke Woensdag
Kontak: Judith Hirzel
142 Haygarth Road. Kloof.
Tel +27(0)31  7642006
of 083 3044288
rufford@worldonline.co.za

Hillcrest and Westville
Westville:Woensdae van 10h00 to 12h30
Hillcrest: Woensdae van 17h00 - 19h00
Kontak: Debbie Fox, +27(0)82 6780976
debbiefox@telkomsa.net 


Hermanus
Kontak: Meg Kleyn, +27(0)28 3122802
or +27(0)78 1944864
mmkleyn@telkomsa.net


Johannesburg
Germiston
Maandae 19h00
Kontak: Shirley Roeloffze,  +27(0)83 2684889
shirley@freeyourthought.net 
Morningside
Donderdae 18h30 - 20h00
bespreking en meditasie
Kontak: Luis Miguel Falcao +27(0)83 391 6711,
Work: +27(0)11 02221004 
luis@paperplanes.co.za

Bryanston
Woensdae-aande om 7.30 nm,
31 Cowley Road, Bryanston
Kontak: Terry Winchester, +27(0)11 7065447
Woensdae meditasies,
Patricia Richards, 072 5551802


Parkhurst
Elke Maandagaand van 18h15 tot 19h45 .
Kontak: Krynauw Nel, +27(0)11 7889549
or +27(0)83 2671817
wlmailhtml:krynauw@metroweb.co.za

Midrand, Kyalami
Dinsdae 5.30 - 8.30 nm elke tweede week
Een-tot-een onderrig ook beskikbaar. 
Kontak: Hayley Healer,
+27(0)11 791 6133
or 082 3584337
healerhayley@gmail.com

Roodepoort
Dinsdae 19h00
Kontak Fred Boltman,
+27(0)83 4495089
f_boltman@yahoo.com

Roodepoort - Horizon View
Sundays 10h00 - 12h00
Kontak Duncan Bouwer
+27(0)828254448
duncan.bouwer@gmail.com


Kaapstad

Alle Voorstede (Afrikaans of Engels)
Dinsdae 19h00 Groenpunt
Woensdae 18h30 Vishoek
Donderdae 10h15 Kirstenhof
Individuele onderrig of terapie (maak afspraak)
Kontak: Henri Theron, +27(0)78 2844042
henri@centreformiracles.org

Noordelike Voorstede en Stad
Donderdae en Woensdae (In Afrikaans)
Kontak: Terblanche Jordaan,
terblanche1@telkomsa.net

Somerset West
Every Thursday 19h30
Kontak: Nigel Hartman, +27(0)21 8528768
or +27(0)71 3730070 or
nigel.hartman@gmail.com

Kontak: Cherry van der Post, +27(0)21 8553093
of 083 6277305
cherryvanderpost@gmail.com

Tamboerskloof
Tuesdays 10h00 - 12h00
Kontak: Claudia Buisson, +27(0)21 4223266,
+27(0)83 6545795
http://www.vison-for-life.co.za  


Newcastle
Kontak: Jeremy Burnham,   
Moorfield - Muller's Pass - +27(0)72 424 0147
or  058 924 0794 (plaaslyn met streke)
Box 17580, Newcastle 2940
fax - 086 549 4783  Skype - jbreathe
jeremy@pes.org.za


Nelspruit
Kontact: Owen Wiggins, +27(0)824920078 
wiggs@iafrica.com



Oos-London
Kontak: Andries Leibbrandt, +27(0)43 7369562
or +27(0)823729140
leibbrandta@drpw.ecape.gov.za

Oudtshoorn
Kontak: Piet Smit, 044 241 2330, +27(0)82 958 0133,
+27(0)72 147 1233
Spesialiteit: Attitudinal Healing Workshops
gebaseer op Kursus beginsels.
p.smit5@saarp.za.org


Paarl
Kontak: Bisschoff Bosman, +27(0)83 5995 144
or +27(0)21 807 4834 (werk)
bisschoffb@gmail.com


Pretoria
Kontak: Carley Lowe, +27(0)12 463628183
or +27(0)83 6417667
yoga@yogaconnection.co.za

Kontak: Tanja Paradis+27(0)71 9508891 Brooklyn
Reading group Afg/Eng
Tuesday evenings 19h00 - 20h00

Kontak: Marise Stander, 0825668068
and  +27(0)12 7362679
marise.bellinganstander@gmail.com
Elke Dinsdag tussen 12 en 2
at  Jopasso Gastehuis in Wapadrand Pretoria.

Kontak:: Wim Griebenow, 083 513 6281
wimgrieb@gmail.com
25 Ibis Prk, 35 Tipuana str, Die Hoewes, Centurion.Donderdagaande vanaf 7:30.


Riversdal
Kontak: Jadji Tiemann, +27(0)28 7131867


Somerset West/Stellenbosch
Kontak: Ignatius Nothnagel, +27(0)74 1262936
inothnagel@gmail.com

Swellendam
Kontak: John Butterworth, +27(0)28 5143804
jbutterworth@telkomsa.net


Wellington
Kontak: Johan Nel, +27(0)72 199 0752
jmnel@webmail.co.za

Windhoek
Kontak: Pierre Dall,
jdall@iafrica.com.na   


Witrivier
Dinsdae aande en Saterdae middae elke 3 weke
Kontak:  Andrea Matthews, +27(0)72 203 1501
mystic.guarri@gmail.com  



© Copyright  by A Centre for Miracles.