Kursus Materiaal
1.  Boeke, artikels en ander materiaal beskikbaar oor die Kursus

2.  A Course in Miracles materiaal beskikbaar by die Sentrum vir Wonders

3.  Artikels in Afrikaans

1.  Boeke, artikels en ander materiaal beskikbaar oor die Kursus:


A Course in Miracles is in Afrikaans vertaal en beskikbaar as ’n Kursus in Wonders. Dit word uitgegee deur die Foundation for Inner Peace, 2006 en is slegs as e-boek beskikbaar op CD. Die vertaling is gedoen deur Henri Theron (http://www.acim.org/Translations/Translators/HenriTheron.htm) met taalkundige versorging deur Flip Strydom en dit het ongeveer 6 jaar geduur. Dit kos tans R100 en kan direk bestel word van die verspreider in Suid-Afrika, Kima Global: kima@global.co.za (kontak Robin Beck, 50 Clovelly Road, Clovelly, 7975. Tel 021 7824463 of 083 3943609). Dit kan ook direk van die Sentrum vir Wonders bestel word by H Theron henri@centreformiracles.org. Alternatiewelik kan dit van die Foundation for Inner Peace bestel word by www.acim.org.
’n Praatjie oor ’n Kursus in Wonders word uitgee deur die Sentrum vir Wonders, 2004. Hierdie boekie is ’n vertaling van Ken Wapnick se werk: A Talk Given On A Course in Miracles – An Introduction Dit is vertaal deur Henri Theron met taalkundige versorging deur Flip Strydom. Dit verskaf ’n oorsig van die ontstaan van die Kursus en behandel die vernaamste beginsels daarvan. Die outeur verduidelik hoe die meganismes van skuld en vrees, ontkenning en projeksie ons verhoudinge bepaal en hoe ons, deur te luister na die boodskap van die Heilige Gees, vergifnis prakties kan beoefen. Hierdeur kan ons ons verhoudings met onsself, met andere, en met God herstel. Ten slotte word daar in die laaste hoofstuk nuwe lig gewerp op die doel van Jesus se lewe.
Die boek van 109 bladsye is beskikbaar teen ongeveer R98 en kan bestel word van Henri Theron by henri@centreformiracles.org Tel +27 78 2844042.
Die Engelse weergawe A Course in Miracles is beskikbaar by Books Exclusive en Wordsworth en by winkels wat spirituele materiaal verkoop.
Dit is ook die moeite werd om Loots te besoek by http://www.loot.co.za/shop/main.jsp  vir elektroniese bestellings. Hulle verskaf 'n vinnige en effektiewe diens teen goeie pryse. 
Daar is baie webwerwe oor die Kursus wat boeke, tydskrifte, artikels, CD's, DVD's en baie ander materiaal verkoop of beskikbaar maak om af te laai. Die volgende webwerwe is die moeite werd om te besoek:
 
The Miracle Distribution Center (www.miraclecenter.org)

The Foundation for Inner Peace (www.acim.org)

The Foundation for A Course in Miracles (www.facim.org)

The Circle of Atonement (www.circleofa.org)

The Endeavor Academy (www.endeavoracademy.com)

The Miracle Network  (www.miracles.org.uk. and www.miracles.org.uk/links.asp)

The Foundation for the Awakening Mind (http://global-miracles.net/)


2.  A Course in Miracles materiaal beskikbaar by die Sentrum vir Wonders: 


DVDs

A Course in Miracles - The Movie (61 minute verskeie prominente persone betrokke by die Kursus in die VSA verskaf hulle ervarings en interpretasies van die Kursus.)
A Dialogue on Forgiveness - Tom Carpenter & Robert Holden (101 minute)
Nothing real can be threatened - Tara Singh (57 minute)
Miracles Unleashed - Endeavor Academy
Helen and the Voice - The Foundation for Inner Peace
Memories of Helen and Bill - Judy Skutch and Ken Wapnick
Leap! - The movie
Ambition to meaning - Wayne Dyer
David Hoffmeister - ons het 'n paar videos vanYou Tube afgelaai.
Master Teacher - 11 DVDs on a variety of topics

CDs

A Book for All and None - 'n werksinkel deur Ken Wapnick
Electronic Version of A Course in Miracles - Foundation for Inner Peace
The development of trust - werkswinkel deur Ken Wapnick (MP3)

BOOKS

A Concordance of A Course in Miracles
Forgiveness and Jesus - Ken Wapnick
The Message of A Course in Miracles (volume 1 and 2) - Ken Wapnick ('n baie goeie verduideliking en oorsig van die Kursus se idees en 'n moet vir alle studente - bespreek ook die wanopvattings wat studente oor die Kursus het)
A Vast Illusion - Ken Wapnick (handel oor die onderwerp 'tyd')
Love does not condemn - Ken Wapnick
An Introductory Talk on A Course in Miracles - Ken Wapnick (ons beveel dit vir alle beginners van die Kursus aan as 'n oorsig en inleiding)
'n Praatjie oor 'n Kursus in Wonders (Afrikaanse weergawe van die bogenoemde)
The Journey Home - Ken Wapnick (handel oor die struikelblokke tot vrede in hoofstuk 19)
Absence from Felicity - Ken Wapnick (hoe die Kursus ontstaan het en sluit al die dialoog tussen Helen en die Stem in wat nie in die Kursus opgeneem was nie)
Glossary Index for A Course in Miracles - Ken Wapnick (verskaf definisies van al die belangrikste konsepte in die Kursus en waar om dit in die boek te kry)
Overeating: A dialogue - Ken Wapnick (heelwat vroue het hierdie boekie al geleen ....!)
Awaken from the dream - Gloria and Ken Wapnick
Commentaries on A Course in Miracles - Tara Singh
Healing the Cause - Michael Dawson ('n goeie handleiding vir alle genesers, en ongeneesde genesers!)
Journey without Distance - Robert Skutch ('n opsomming van hoe die Kursus ontstaan het)
Path of Light - Robert Perry ('n goeie weergawe van waaroor die Kursus gaan in eenvoudige verstaanbare taal)
A Return to Love - Marianne Williamson (alreeds in Afrikaans vertaal, maar met geen uitgewer in sig nie!)
A Call to Awaken - Karl Kamper and Karen Carson ('n buitengewone knap poging, want dit verskaf antwoorde op moontlike vrae deur slegs aan te haal uit die boek) 
A Gift for all Mankind - Tara Singh
How to learn from A Course in Miracles - Tara Singh
Commentaries on A Course in MIracles - Tara Singh
Dialogues on A Course in Miracles - Tara Singh
Living in Love - Christine Adams
Journey beyond words - Brent Haskill
A Gift of Peace - Frances Vaughan and Roger Walsh
Healing the Addictive Mind - Lee Jampolsky
A Spiritual teachers notebook - Master Teacher
Illumination - Master Teacher
'n Praatjie oor 'n Kursus in Wonders - Ken Wapnick
Een Cursus in Wonderen - Foundation for Inner Peace (Nederlandse vertaling van die Kursus)
Take me to truth - Sanches and Vieira
The most commonly asked questions about ACIM - Gloria and Kenneth Wapnick
The fifty miracle principles of ACIM - Kenneth Wapnick
Forgiveness and Jesus: The Meeting Place of A Course in Miracles and Christianity - Kenneth Wapnick
Have miracles, will travel - Burt Hotchkiss

E-BOOK

'n Kursus in Wonders - Foundation for Inner Peace (Afrikaans translation of the Course)

TAPES and VIDEOS

We have quite a number of tapes of complete workshops by Ken Wapnick: What it means to be a teacher of God, The Authority Problem, Making the Holy spirit, Special, Healing the Unhealed Healer, To judge or not to judge, Sickness and Healing, The Real World, The Song of Prayer, The Web of Specialness, Special Relationships, The Laws of Chaos, Learning from the Holy Spirit, Forgiveness, Rules for Decision, Workbook, Duality, Ladder back Home, The Development of Trust, Love does not Oppose, etc. etc.

We also have many videos of Tara Singh and also Master Teacher on a variety of topics.


E-pos | Tel+ 27 21 78 2844042 Faks 86 7510248
© Copyright  by A Centre for Miracles.